FONDSKLINIEKE

Die Fonds het ten volle toegeruste klinieke in elk van die volgende dorpe:

  • Ashton
  • Ceres

‘n Voltydse dokter en/of ‘n primêreversorging-suster sowel as ‘n ontvangs-dame bestuur die kliniek.