KRONIESE KONDISIES
Die Fonds dek medisyne vir die volgende kroniese kondisies:
- Hipertensie (hoë bloeddruk)
- Asma
- Rheumatoïde artritis (Mediese Bewyse word benodig)
- Diabetes (Tipe 2)
- Kroniese Lugwegsiekte (Emfiseem)
- Epilepsie
- Ooraktiewe skildklier
- Bipolêre Gemoedsversteuring
- Jig
- Psoriase
- Beroerte
- Brongieaktase
- Kroniese Nierversaking
- Koronêre Hartsiekte (ook bekend as Isgemiese hartsiekte)
- Hiperlipidemie
- Sistemiese Lupus Eritematose
- Gloukoom
- Parkinson se siekte
- Addison se siekte
- Ulseratiewe Kolitis
- Diabetes mellitus (Tipe 1)
- Diabetes insipidus
- Kardiomiopatie
- Disritmieë
- Skisofrenie
- Chrohn se siekte
- Veelvoudige sklerose
- Hemofilie
- Hartversaking