Raad van Trustees RAAD VAN TRUSTEES EFFEKTIEF VANAF 26 OKTOBER 2019 Posisie op die Raad van Trustees Titel Naam Van Maatskappy Voorsitter Mnr Andre Davids Onafhanklike Trustee Trustee (Werkgewerverteenwoordiger) Mnr Ian Swanepoel Tiger Brands Trustee (Werkgewerverteenwoordiger) Mnr Hardus Hamman Rhodes Food Group Trustee (Werkgewerverteenwoordiger) * Mnr Chesné Geldenhuys X-Sit Trustee (Werknemerverteenwoordiger) Mnr Ashley Gertse Langeberg & Ashton Foods Trustee (Werknemerverteenwoordiger) Me Michelle Jansen Langeberg & Ashton Foods Trustee (Werknemerverteenwoordiger) Me Gerda October Langeberg & Ashton Foods * Mnr Geldenhuys het onlangs bedank as lid van die Raad van Trustees. Die Trustees is in die proses om deelnemende werkgewers te nader om iemand anders in sy plek te nomineer.